Virseker is as die WENNER in die korttermynversekeringbedryf aangekondig, in die gesogte 2024/2025 Ask Afrika Orange Index-maatstaf vir ons kliënte ervaring.
Die Ask Afrika Orange Index is die breedste maatstaf, bekend vir sy omvattende assessering van kliëntediens, emosionele konneksie en lojaliteit. Meer as 48 000 kliënte oor verskeie industrieë is ondervra. Ons is geëerd om #1 te wees.
Virseker is as die WENNER in die korttermynversekeringbedryf aangekondig, in die gesogte 2024/2025 Ask Afrika Orange Index-maatstaf vir ons kliënte ervaring.
Die Ask Afrika Orange Index is die breedste maatstaf, bekend vir sy omvattende assessering van kliëntediens, emosionele konneksie en lojaliteit. Meer as 48 000 kliënte oor verskeie industrieë is ondervra. Ons is geëerd om #1 te wees.
Hierdie voordeel kan vir jou tot 15% spaar op jou kar premie as jy meer as 1 kar omvattend by ons verseker. Hoe meer karre jy byvoeg, hoe meer spaar jy!
Kry 'n Kwotasie
TOT
15
%
AF
As jy jou kar met jou huisinhoud kombineer!
Hierdie voordeel kan vir jou tot 15% spaar op jou kar premie as jy jou karversekering met jou huisinhoudversekering kombineer
Kry 'n Kwotasie
TOT
10
%
AF
As jy jou kar en jou gebou versekering kombineer!
Hierdie voordeel kan vir jou tot 10% spaar op jou kar premie as jy jou karversekering met jou gebouversekering kombineer
Kry 'n Kwotasie
By Virseker bied ons meer as net topklas versekering, met jou hulp gee ons terug aan die Afrikaanse gemeenskap deur die ondersteuning van onderwys, musiek en ons taal.
R 130 miljoen
uitbetaal aan Afrikaanse onderrig oor die afgelope 12 jaar.
“Agent was Baie vriendelik en behulpsaam. Die produk is kort en kragtig maar tog met detail aan my verduidelik. Die agent het my finansiele posisie in ag geneem voordat hy n produk aan my voor gele het. Ek is Baie tevrede met die diens en sekuriteit wat die produk my bied en dit teen n sak pas premie per maand. Kersie op die koek dit was in my eie taal aan my voor gele. Nog n tevrede klient.”
Mev. Mulder
“My interaksie met die konsultant was baie bevredigend. Daar is vinnig op my aanvanklike navraag gereageer en het my vrae geduldig beantwoord. Die kwotasie was billik en die advies waardevol om te verseker dat die dekking omvattend is. Ek het ook waardering vir hul bydrae tot die bevordering van Afrikaans.”
Dr. Froneman
“Ons was opsoek na beter en/of goedkoper opsies op kar versekering, en na vele oproepe en e-posse met ander versekering maatskappye was Virseker beslis die regte besluit om te neem. Hulle was profesioneel, vriendelik en ons het baie goeie diens ontvang in Afrikaans. Zaine (van Virseker) was baie behulpsaam elke keer as ons moes kommunikeer, en as ons nog vrae gehad het voordat ons die polis uitgeneem het. Dankie vir uistekende diens en ons sien uit na 'n lang verhouding met Virseker.”
Mnr. Botes
“Ek kan met lof praat wanneer ek oor die diens by Virseker moet uitwy. Die konsultante is hoogs opgelei vriendelik en laat jou vinnig op jou gemak voel. Die personeel is daar omdat hulle daar wil wees nie moet wees nie.”
Mnr. Tolmay
“Ek praat nie gereeld met Virseker nie, want dit is nie nodig nie. Hulle diens is flink, gepas en professioneel. Ek stel nie belang om enige ander versekeraar te gebruik nie. Baie dankie Virseker….P.S. Dewald, jy is 'n Superster, hou aan met die gehalte diens.”
Gawie N
“Sedert ons besluit het om oor te skakel na Verseker was ons nie een dag spyt nie. Ons eis tov voertuig versekering is absoluut professioneel en vinnig afgehandel. Die kommunikasie was uitstekend. Die firma waarheen die voertuig gestuur is vir herstel was absoluut deursigtig, professioneel en het ons op die hande gedra. Die kwaliteit werk was perfek.”
Mnr. Van Deventer
Kliek nou hier
vir Omvattende Motorversekering wat 100% van jou geldige eise uitbetaal!
Hierdie webwerf gebruik koekies om jou ervaring te verbeter. Deur die webwerf te besigtig, aanvaar jy hierdie gebruik van koekies. Sien ons privaatheidsbeleid.