Met die produk kan jy eis vir enige ongelukskade aan jou gholfkarretjie, of as dit gesteel is. Jy mag ook eis vir skade wat jy aan iemand anders se eiendom rig.
Toevallige + kwaadwillige skade
Diefstal en kaping
Derdeparty-skade
Standaard-bykomstighede
Kliek nou hier
vir versekering wat 100% van jou geldige eise uitbetaal!
"Baie vriendelik en verduidelik baie goed en persoonlik het gevoel dat ek nie 'n rat voor die oë gedraai is nie en dat dit op reg vir my verduidelik is sonder enige verskuilings."
Mnr. Bezuidenhoud
"Fantastiese diens, profesioneel, verstaanbaar, mense mense verhoudings 100%."
Jaco W
“Ek het Virseker 11:26 gebel en my eis was uitbetaal teen 17:00 dieselfde dag. Diens was puik en profesioneel.”
Theresa
"Die agent was baie vriendelik, hulpvaardig, professioneel en baie geduldig. N ware ster."
Mev. J.M Botha
"Ek het uitstekende, flinke en vriendelike diens ontvang. Hou so aan dis n plesier om met julle gawe mense te werk."
Mev. Oreilly
"Martinus was baie vriendelik en het alles mooi aan my verduidelik. Het binne 'n paar sekondes al my nodige dokumentasie ontvang."
Monika
Gereelde Vrae
Wat is Golfkarretjie versekering?
Met Virseker se Golfkarretjie versekering kan jy eis vir enige ongelukskade aan jou gholfkarretjie, of as dit gesteel is. Dekking vir skade wat jy aan iemand anders se eiendom rig word ook ingesluit.
Wat is die Golfkarretjie versekering addisionele voordele?
Insleep vanaf die toneel van ’n ongeluk en daaropvolgende berging daarvan is gedek.
Koekies
Hierdie webwerf gebruik koekies om jou ervaring te verbeter. Deur die webwerf te besigtig, aanvaar jy hierdie gebruik van koekies. Sien ons privaatheidsbeleid.