Baie dinge kan skeefloop op pad na jou kamperingsterrein toe, en dit versuur nie net die vakansie nie maar kan ook ʼn lelike gat in jou sak brand. Daarom bied Virseker omvattende dekking vir jou sleepwaentjie.
Toevallige + kwaadwillige skade
Diefstal en kaping
Derdeparty-skade
Haelskade
Kliek nou hier
vir versekering wat 100% van jou geldige eise uitbetaal!
"Baie vriendelik en verduidelik baie goed en persoonlik het gevoel dat ek nie 'n rat voor die oë gedraai is nie en dat dit op reg vir my verduidelik is sonder enige verskuilings."
Mnr. Bezuidenhoud
"Fantastiese diens, profesioneel, verstaanbaar, mense mense verhoudings 100%."
Jaco W
“Ek het Virseker 11:26 gebel en my eis was uitbetaal teen 17:00 dieselfde dag. Diens was puik en profesioneel.”
Theresa
"Die agent was baie vriendelik, hulpvaardig, professioneel en baie geduldig. N ware ster."
Mev. J.M Botha
"Ek het uitstekende, flinke en vriendelike diens ontvang. Hou so aan dis n plesier om met julle gawe mense te werk."
Mev. Oreilly
"Martinus was baie vriendelik en het alles mooi aan my verduidelik. Het binne 'n paar sekondes al my nodige dokumentasie ontvang."
Monika
Gereelde Vrae
Sal my sleepwaentjie in die buiteland gedek wees?
Jou sleepwaentjie sal gedek wees in Botswana, Lesotho, Malawi, Mosambiek, Namibië, Swaziland en Zimbabwe. Ons sal wel niemand anders namens jou vergoed indien die sleepwa buite Suid-Afrika gebruik word nie.
Wat is Sleepwaentjieversekering?
Sleepwaentjieversekering voorsien omvattendedekking vir jou waentjie as hy skade opdoen, gesteel word of enige skade aan iemand anders se eiendom aanrig.
Dek my Omvattende Kar versekering automaties my sleepwaentjie
Nee, om dekking vir jou sleepwaentjie te geniet, moet jy dit apart op jou polis verseker.
Koekies
Hierdie webwerf gebruik koekies om jou ervaring te verbeter. Deur die webwerf te besigtig, aanvaar jy hierdie gebruik van koekies. Sien ons privaatheidsbeleid.