Let Wel

Wiel en Bandbeskerming

Dekking vir jou kar se bande en wielveilings.

tyre and rim.jpg
Guy working on rim.jpg
Laai brosjure af

Wiel en Bandbeskermingsdekking

Wanneer slaggate dreig om ʼn gat in jou sak te sit, wees verseker dat ons jou wiele, bande en kwesbare bankbalans beskerm. Met ons wiel- en bandbeskerming kan jy die pad vat met selfvertroue, wetende dat ons slaggate en ongeluk skade van oneweredige oppervlaktes dek.

Ingesluit in jou jaarlikse dekking

Ons sal jou dek as ‘n wiel of bande op die versekerde voertuig beskadig word as gevolg van padgevare soos slaggate, rommel op die padoppervlak en ander ongelykhede wat ‘n bedreiging vir jou wiele en bande vorm.

sell section picture.jpg

Kliek nou hier

vir versekering wat 100% van jou geldige eise uitbetaal!

virseker-driver-dsktp2x.jpg
Terme en voorwaardes

Bybetalings en Belangrike tydbeperkings

Bybetalings

  • 'n Persentasie van die eiskoste word gehef, met 'n minimum van R300.
  • 'n Addisionele bybetaling geld indien 'n eis binne die eerste 90 dae vanaf die aanvangsdatum ingedien word en die band se loopvlak minder as 3mm is.

 

Belangrike tydbeperkings

  • Wanneer jy bewus word van 'n voorval wat tot 'n eis kan lei, of enige dokumente ontvang wat met die eis verband hou, moet jy ons binne 30 dae van die voorval inlig en volledige besonderhede verskaf.

Gereelde vrae

Wat word deur Wiel -en Bandbeskermingdekking?

Hoe maak ek veranderinge aan my polis?

Hoe eis ek?

Hoe werk my betalings?