2.1. Deur om die Virseker vraelys in te vul en sy/haar NAAM, VAN en kontak besonderhede in vul op Virseker se digitale vraelys platform.
Lede of werkers van:
7.1. Auto & General Versekeringsmaatskappy Beperk en/of Virseker
7.2. enige partye wat borgskappe toestaan en die maatskappye of agentskappe wat met hulle affilieer of assosieer; en
7.3. die onmiddellike familielede van die lede of werkers by al die instansies hierbo genoem.
10.1. verlore, laat, vertraagde, misplaaste, onverstaanbare of onvoltooide inskrywings;
10.2. probleme of foute indien enige telefoniese, elektroniese, sagteware, internet, netwerk of rekenaarverwante kommunikasie, oordrag of komponent wan funksioneer;
10.3. enige kwessies wat veroorsaak word deur omstandighede buite ons beheer en wat kan lei tot ontwrigting of omverwerping van enige aspek van die kompetisie; en
10.4. indien enige komponent in die kommunikasieproses wan funksioneer en ’n inskrywing as gevolg hiervan nie ontvang word nie.